Kom ervaar die KwaggaKoswerf belewenis by die Bosveld Interhoër op 29 Februarie 2020 by Hoërskool Nylstroom!

Sien jou daar!

Come and enjoythe KwaggaKoswerf experience at the Bosveld Inter High on 29 February 2020 at Hoërskool Nylstroom! See you there!

Gaan ruil jou geld in by die KwaggaMunt: R20, R10 of R5, en geniet ons KwaggaWerf belewenis!

Go and trade your money in for the KwaggaMunt(Coins): R20, R10 or R5 and enjoy the KwaggaWerf experience!