Ons is dankbaar en trots om aan te kondig dat die 57ste Bosveld Interhoër op 29 Februarie 2020 gehou gaan word op Hoërskool Nylstroom se atletiekveld.